Dinsdag, 22 Oktober 2024

Groenboontjiegereg

  • Gepubliseer op Vrydag, 20 Julie 2018 15:40
  • Trefslae: 3346

 RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

 Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekos-geregteis verskaf

 met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers.

 

 

 

Groenboontjiegereg

 

1 kg groenboontjies, gekerf

2 uie, gekap

250 g spekvleis, gesnipper

250 g sampioene, gekap

750 ml dik witsous

200 g (1 pakkie) bacon kips, fyngemaak

250 ml gerasperde kaas

 

 

 

Metode:

 

1. Kook die boontjies in soutwater tot net gaar.

2. Braai die uie, spek en sampioene saam.

3. Meng al die groente, die spek, witsous en beskuitjies en skep dit in n gesmeerde oondvaste bak.

4. Strooi die kaas oor en bak dit 20 minute tot n halfuur lank teen 180 °C