Vrydag, 20 Oktober 2017

MEER VAN ONS

ONS UITSAAI VOETSPOOR

258 000 potensiele luitsteraars in ons area.

CALEDON FM FEITE

Ons Missie

Ons strewe om:

In te lig, Op te voed, te Vermaak en

om goeie geselskap te wees.   

 

 

Ons Mylpale

 

Ons begin uitsaai op Internet stroming op 31 Maart 2015

Ons ICASA uitsaai lisensie word uitgereik op 14 Mei 2015, met 'n frekwensie toekenning vir die Caledon en Bredasdorp Omgewing. Ons lisensie stel ons daartoe in staat om enige plek in die Overberg Distrik Munisipaliteit uit te saai.

Ons Caledon sender word op 5 Junie 2015 geïnstalleer. Ons begin uitsaai op 89.3fm

Ons Bredasdorp sender word op 28 Julie 2015  geïnstalleer. Ons begin ook uitsaai op 99.3fm

 

 

Ons karakter

Formaat 

Ons is 'n familie georiënteerde radio stasie Afrikaans (80%) en Engels (20%)

Uitsaai styl

Musiek met insetsels van onderhoude met interessante mense, Geskiedenis van die Overberg, 'n Dagboek van gebeure, Sport, Kompetisies, Weer en Nuus

Musiek Genres

Volwasse kontemporêre

Gemaklike-Luister. Spesialiteit Programme:  Country, Gospel, Oldies, boeremusiek  en Langarm

Aktualiteits Programme

Oggend Versoeke: Daaglikse verjaarsdag versoeke aan jou geliefdes.

Gister in die Overberg: Ons neem jou op 'n reis in die geskiedenis van die Overberg.

Gesels Rugby: Jou weeklikse rugby gesels program.

Preekstoel: Jou Sondagoggend boodskap.

Storie Tyd: Vir die jongspan.

Agter die kap van die byl: Plaaslike, nasionale en internasionale nuus, daagliks

Allerlei: Wat is nuut in die vermaaklikheidswêreld

Overberg Gesondheid: Meer van gesondheidskwessies in die Overberg

 Ons Luistertalle

Uitsaai voetspoor

(ICASA)

Ons voetspoor sluit in: Caledon, Bredasdorp, Napier, Grabouw, Villiersdorp, Caledon, Hermanus, Gansbaai, Pearly Beach, Ashton, Stanford, Protem, Middleton, Tesslaarsdal, Kleinmond

Audiostroom

Afgesien van ons Fm voetspoor, het ons 'n gemiddeld van

3000 luisteraars wat op Audiostroom wêreldwyd luister. 

Radio Audience Measurement Survey (RAMS)

+/- 13 000 luisteraars

 

Ons Kontakbesonderhede

Fisiese Adres

Anré Gebou

Kerkstraat 29

Caledon

7230

 

 

Webtuiste

Epos

Telefoon

Faks

www.caledonfm.co.za

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

021 – 200 2637

086 523 7765

 

 

 

SMS

WhatsApp

Twitter

Facebook

33641

076 690 3689

@Caledonfm

https://www.facebook.com/luistergenot