Dinsdag, 22 Oktober 2024

Gestolde Komkommerslaai

  • Gepubliseer op Donderdag, 12 Julie 2018 17:18
  • Trefslae: 3974

 RESEP VAN DIE DAG goedgunstig verskaf deur LAPA Uitgewers.

 Vandag se resep is uit die publikasie “50 Boerekos-geregteis verskaf

 met komplimente van LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte deur LAPA uitgewers.

 

 

Gestolde Komkommerslaai

 

80 g 1(pakkie) lemmetjiegeur jelliepoeier

190 ml kookwater

60 ml suurlemoensap

2 ml uiesap

190 ml suurroom

250 ml gekapte of gerasperde;

Geskilde komkommer

 

 

Metode:

1.  Los die jellie op in die  kookwater en voeg die suurlemoen- en uiesap.

2. Verkoel dit tot effens gestol. Roer die suuroom en komkommer by.

3. Skep die mengsel in n uitgespoelde vorm en verkoel dit tot gestol.          

4. Keer die slaai op n mooi bord uit en garneer dit na smaak.

 

VARIASIE: Vervang die helfte van die suurroom met mayonnaise.