Lekker binnenshuise markie in die Kleinmiond Stadsaal, 3 Saterdae per maand vir slegs R250 per maand!
Daar is ook 'n drop en go opsie - goedere moet self afgelaai en opgetel word vir elke dag maar die mark se sentrale verkoopspunt verkoop dan jou produkte. Drop en Go opsie is slegs R400 per maand en geen verkoops komissie word geneem behalwe die yoco kaart transaksie fooie ( indien enige )
Elke verkoper bring hul eie tafel en tafeldoek - geen limitasie op die aantal tafels solank alle produkte slegs verkoper se eie produkte is.
Car boot sale verkopers word ook gesoek vir die buite onderdak gedeelte van die stadsaal vanaf Junie tot Desember 2024.
Kleinmond Mark word aangebied in die Kleinmond Stadsaal totr Desember 2024.
Om te bepreek, whatsapp Nydia op 072 935 1616 of epos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Powered by iCagenda