Woensdag, 16 Oktober 2024

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

NEEM KENNIS - HIERDIE IS NIE VIR BESIGHEIDS ADVERTENSIES NIE.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

 

CALEDON KERSMARK

Category
GEMEENSKAP
Date
2024-10-28 14:00 - 2024-11-02 14:00
Venue
NG Moedergemeente Caledon
Telephone
0829444505
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Caledon se heerlik Kersmark vind weer plaas vanaf 28 Oktober 2024 - 2 November 2024.

Hierdie jaar se Kersmark beloof om weereens interessante produkte te lok.  Mooiste, lekkerste, unieke en spesiale geskenke vir die spesiale mense in jou lewe.

Tuisgebak, juwele, lekkergoed, mooiste naaldwerk, kindergoed, speelgoed, iets mooi vir die mure en sommer baie meer.

 

Waar:  NG Moedergemeente Kerksaal - Caledon - genoeg parkering vir almal.  

Wanneer: 28 Oktober - 2 November 2024

Maandag  :  28 Oktober 2024  - 14:00 - 19:00

Dinsdag  - Donderdag : 09:00 - 18:00

Vrydag     : 1 November : 09:00 - 19:00

Saterdag  :  2 November : 09:00 - 14:00

 

'n Heerlike teetuin is beskikbaar met ou gunstelinge en nuwe resepte wat jy beslis nie wil mis nie.

Teken die datum aan en maak seker om die Fees van geskenke nie te mis nie. 

 
 

All Dates

  • From 2024-10-28 14:00 to 2024-11-02 14:00

Powered by iCagenda