Dinsdag, 22 Oktober 2024

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

NEEM KENNIS - HIERDIE IS NIE VIR BESIGHEIDS ADVERTENSIES NIE.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

 

KLEINMOND MARK IN DIE STADSAAL

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2024-07-06 09:30 - 14:00
Venue
Kleinmond Stadsaal - 60 Nemesia Avenue
Kleinmond, South Africa
Telephone
0729351616
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

Kom loer gerus in by die Kleinmond Stadsaal op 6 Julie 2024 vir 'n markie met so bietjie ietsoe van alles!

Nog beter, word een van ons verkopers teen slegs R250 per maand vir 3 verkoops Saterdae per maand!

Jy is ook welkom om uit jou kar se boot te verkoop in ons buite onderdak verkoops spasie.

Kontak Nydia gerus op whatsapp 072 935 1616 / epos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

 
 

All Dates

  • 2024-07-06 09:30 - 14:00

Powered by iCagenda