Dinsdag, 22 Oktober 2024

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

NEEM KENNIS - HIERDIE IS NIE VIR BESIGHEIDS ADVERTENSIES NIE.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

 

KLEINMOND MARK IN DIE STADSAAL

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2024-06-29 09:30 - 14:00
Venue
Kleinmond Stadsaal - Kleinmond Townhall
South Africa
Telephone
0729351616
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

 Lekker binnenshuise markie in die Kleinmiond Stadsaal, 3 Saterdae per maand vir slegs R250 per maand!

 Daar is ook 'n drop en go opsie  - goedere moet self afgelaai en opgetel word vir elke dag maar die mark se sentrale verkoopspunt verkoop dan jou produkte. Drop en Go opsie is slegs R400 per maand en geen verkoops komissie word geneem behalwe die yoco kaart transaksie fooie ( indien enige )

Elke verkoper bring hul eie tafel en tafeldoek - geen limitasie op die aantal tafels solank alle produkte slegs verkoper se eie produkte is. 

Car boot sale verkopers word ook gesoek vir die buite onderdak gedeelte van die stadsaal vanaf Junie tot Desember 2024.

Kleinmond Mark word aangebied in die Kleinmond Stadsaal totr Desember 2024.

Om te bepreek, whatsapp Nydia op 072 935 1616 of epos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 
 

All Dates

  • From 2024-06-15 09:30 to 2024-06-29 14:00
    Saterdag

Powered by iCagenda