Dinsdag, 22 Oktober 2024

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

NEEM KENNIS - HIERDIE IS NIE VIR BESIGHEIDS ADVERTENSIES NIE.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

 

JAY & LIANIE

Category
GEMEENSKAP
Date
2024-07-05 00:00
Venue
Sandbaai Saal - Main Road
Sandbaai Hermanus, Suid Afrika
Telephone
0845158205

Ons doen hierdie Optredes viir finds insameling.

Ons gee aan die gemeenskap ook die geleentheid, om kos by kos stalletjies, te verkoop.

Die Fondse is ten bate van: n Versorgings huis vir Diabete en haartverwante siektes. Versorging, na amputasies en hart aanvalle ens.

 

ONS VRA DAT DIE PUBLIEK ONS ASB ONDERSTEUN. MEUBELS , SPESIALE BEDDENS EN TOERUSTING, WORD BENODIG.  AS ONS NIE DADELIK KAN KOOP, Sal ons eers huur. Daarvoor is huur en deposito nodig. Die doel is om hulle ye help, wat nie n reuse mediese fonds het nie en versorging nodig het. Kinders kan help betaal aanbouers se sorg maar moet werk. Ons wil daar wees vir die hulp.

Alles kos egter geld.

 

BAIE DANKIE VIR 1 EN ELKEEN SE ONDERSTEUNING????

 

OOK RADIO FM VIR HIERDIE ADVERTENSIE.

ONS IS DANKBAAR.

 
 

All Dates

  • 2024-07-05 00:00

Powered by iCagenda