Dinsdag, 16 Augustus 2022
Vernon Scheepers

Vernon Scheepers

Vern Scheepers ,gebôre vroë sewentigs .Groot geword ,getroud, Pa geword indie Vrystaat Bethlehem 

Vader jare in musiek guitar speler..Groot geword met buide ouers baie betrokke in Kerk voorsang.Op koffie blikke dromme gespeel in die kinderkerk .Later op 14jaar drom speler geword indie kerk.Lief vir alle tiepes musiek,Hou van diere ,"honde is engele wat vermom is"

Pragtige Vrou Lisa wat bass guitar speel en sing.Twee pragtige dogters ook musiekaal en al uit die huis uit.

 Hou van motorfietse ,Groot en vinnig. 

 Ek is van 2017 in Caledon indie Motor bedryf betrokke gewees, nou meer in Kommersiele vervoer.

Is gered uit Genade ,van ons Here,14 jaar terug begin klavier ,en keybord speel.Musiek skryf en opneem en bedien .Ly en tree op in Voorsang in kerk verband en buite .Lief vir ons se Here.

 Daar is 'n Boodskap wat lewens kan verander,en my droom is dat almal dai boodskap sal ontvang ,en sal lewe vir ewig en ewig.Mag ek deel hê daar in.