Ons skuif, Lewende Woord - Overberg
Ons is nou in Ian Toerienweg 3, agter die SAM, langs Basie Smal.
Ons 1ste diens in die nuwe gebou is Sondag, 7 Augustus om 09h00.
Ons nooi almal om ons profetiese diens bywoon.
ALMAL IS WELKOM.
Vir navrae, bediening of gebed, kontak vir Matthys van Tonder op 083 234 0368
Powered by iCagenda