Dis 'n GROTE!!!
Hot August Showdown op Cape Agulhas Raceway in Bredasdorp.
Met meer as R90,000 se prysgeld op die spel vir die drywers, en meer as 90 inskrywings sover.
Met drywers van Cape Agulhas Raceway, CHD, Weskus Oval, Kleinplasie Mega Oval en moontlik verrassings van ander bane, beloof dit om 'n stunning dag te wees van harde, vinnige racing propvol aksie.
Gryp jou pelle, laai die gazebos, braaiers en cooler-bokse en kom kyk racing man. In fact, bring jou tent en kom kamp sommer saam met jou gunsteling drywers.
Besoek ons FB blad vir meer inligting.
Kaartjies:
R100 per persoon
R50 kids u/12
Slegs 35 bespreekte wal parkerings beskikbaar teen R100
Kampering slegs R100 vir die naweek vir 4 persone.
Kaartjies te koop op www.webtickets.co.za
Wanneer: Saterdag 6 Augustus 2022
Waar: Cape Agulhas Raceway in Bredasdorp
Hoelaat: Hekke open reeds 10 uur, racing begin 2 uur
Powered by iCagenda