Woensdag, 29 Junie 2022

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

DIE BARS MARK

Category
GEMEENSKAP
Date
2022-06-25 10:00 - 14:00
Venue
Bredasdorp Die Bars - Kerk straat oorkant Victoria Hotel - Kerk straat, reg oorkant die Victoria Hotel
Bredasdorp, Western Cape
Telephone
0820978140
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

Bredasdorp Die Bars Mark

Ons hou elke laaste Saterdag van die maand ons Die Bars Mark hier in Bredasdorp.

Heerlike eetgoed, hout werk, plante en nog meer. Daar is 25 stalletjies. 

Almal welkom oud en jonk. Kom ondersteun ons uitstallers en kom geniet n oggend saam jou gesin..!!!

 
 

All Dates

  • 2022-06-25 10:00 - 14:00

Powered by iCagenda