Donderdag, 17 Junie 2021

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

HOT WINTER BASH @ CAPE AGULHAS RACEWAY

Category
SPORT
Date
2021-06-26 14:00
Venue
Cape Agulhas Raceway - P&B Lime Works, Cape Agulhas Raceway
Bredasdorp, South Africa
Telephone
082 664 2000
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Op Saterdag 26 Junie 2021 bied Suidpunt Ovaalbaan die "Hot Winter Bash" aan op Cape Agulhas Raceway op Bredasdorp.

Vol wedren program met aksie uit die boonste rakke, so bring jou braai, coolerbox, jou familie en vriende en geniet die dag saam met ons. 

Wedrenne begin om 14h00.

Kaartjies is aanlyn te koop by www.webtickets.co.za/CapeAgulhasRaceway teen slegs R55 per persoon. Slegs beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.

Kamp word toegelaat by die klubhuis teen R10 per persoon.

Vir meer navrae kontak vir Steve Bekker op 082 664 2000 of vra jou gunsteling stockcar drywer.

Besoek gerus ons FaceBook pages by SuidpuntOvaalbaan en CapeAgulhasRaceway.

 

 

 

 

 
 

All Dates

  • 2021-06-26 14:00

Powered by iCagenda