Donderdag, 06 Mei 2021

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry.

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

MEV

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2021-05-08 00:00
Venue
Shuntin Shed diner on tracks
Telephone
0836082192
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Botrivier Country Market@Shuntin Shed , elke Saterdag vanaf 10h00 vm tot 14h00 nm. Dit is n mark van vele opsies . Lekker tuis gebakte brood, beskuit koekies. Droee vrugte en neute, vars vrugte en groentes. Heerlike koffie en draairoomys. Pannekoek soos ouma dit gemaak het. Verskillende kos geregte, met verskillende variasies. Plante, heerlike boerewors. Speserye en konfyte , tuis gemmakte blatjang. Ook n heerlike restaurant, vir heerlike pizza*s. Bring jou troeteldier saam aan n leiband. Kind vriendelike omgewing . Mark word uitgestal op die ou Botrivier stasie. Die goedere trein kom so twee maal n dag verby.Luilekker ontspanne atmosfeer, en vriendelik. Daar is ook pragtige vetplante in hand gemaakte pot plantjies. Ook is daar n wit olifant tafel, pragtige hondebedjies. Heerlike pasteie, wortelkoek en appeltert en nog baie ander verassings.................. Ons is net 105km vanaf Kaapstad, 26km van Caledon en 29km van Hermanus. Ek moet byvoeg , ons het ook heelwat arts en crafts.

 
 

All Dates

  • 2021-05-29 00:00
  • 2021-05-22 00:00
  • 2021-05-15 00:00
  • 2021-05-08 00:00

Powered by iCagenda