Klassieke Keur 7 Aug 2022
Bredasdorp Die Bars Mark
Ons hou elke laaste Saterdag van die maand ons Die Bars Mark hier in Bredasdorp.
Heerlike eetgoed, hout werk, plante en nog meer. Daar is 25 stalletjies.
Almal welkom oud en jonk. Kom ondersteun ons uitstallers en kom geniet n oggend saam jou gesin..!!!
Powered by iCagenda