High Noon With The Marshall & Anke Deyzel
Dit is L’Agulhas 245 Round Table se Vadersdag Potjiekos kompetiesie van 2022
Die vure word 13:00 aangesteek, inskrywing per pot is R400 met ‘n tema.
Hout word voorsien.
Bring net jou eie braai drom.
Daar is lekker prysies om te wen, en al die oorskiet potjiekos word geskenk aan ons sop kombuis.
Die Round Table is ‘n Nie Winsgewende organisasie wat terug gee vir ons gemeenskap.
Kom ondersteun ons gerus en kom wys wat sit in julle potte!
Powered by iCagenda
Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa | So |
---|---|---|---|---|---|---|