TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Vrydag, 22 Oktober 2021

Janet Talks To Ali Conn Chief Innovation Officer Of SA Harvest

Janet Talks To Ali Conn Chief Innovation Officer Of SA Harvest

{https://soundcloud.com/user-486640985/janet-talks-to-ali-conn-chief-innovation-officer-of-sa-harvest?si=e474e27eac9b406e8953508cd97e7728}

HEIDEHOF TEHUIS HOU BASAAR

Category
GEMEENSKAP
Date
2021-10-09 09:00

HEIDEHOF HOU BASAAR

Saterdag 9 Oktober 2021 om 09h00, is dit weer Heidehof se jaarlikse basaar te NG Moeder Kerk Saal, Caledon. 

Die basaar is die belangrikse fondsinsameling op Heidehof se jaarkalender en die bestuur, inwoners en personeel wend elke jaar ’n grootse poging aan om te verseker dat die dag ’n sukses sal wees! 

Heidehof wil die gemeenskap van Caledon, wat die basaar deur die jare so getrou ondersteun het en steeds aktief betrokke is by Heidehof, van harte bedank.  Die gemeenskap is groot en Heidehof is baie dankbaar dat daar steeds so ruimskoots vir die versorging van ons inwoners bygera word! 

Heidehof nooi u hartlik uit om lekker te kuier saam met ons bejaardes oor ’n koppie tee of koffie.

 
 

All Dates

  • 2021-10-09 09:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

Nou op die Lug

Piet Obies
Program:Overdrive
Broadcaster:Piet Obies
16:00 - 18:00

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK