Klassieke Keur 7 Aug 2022
Ons is CCYD (Caledon Community Youth&Disibility Forum)
Ons vra dan ook aan vir enige Donasie asb en kom geniet julle daggie saam ons In Caledon by Die Uitsig supermarket en enige ander deelnemers Dans of sing is welkom daar is n prys te wen van R1000.
Vir meer informasie kontak Jeug-Leier: Euthan Seegals by 0655858403 of op Facebook (CoachPaddy Seegals)
U ondersteuning sal baie lewens verander baie Dankie byvoorbaat
Powered by iCagenda
Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa | So |
---|---|---|---|---|---|---|