TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Donderdag, 17 Junie 2021

Klassieke Keur 13 Junie 2021

Klassieke Keur 13 Junie 2021

WORKERS MUST PLAY WEDREN @ CAPE AGULHAS RACEWAY

Category
SPORT
Date
2021-05-01 14:00
Venue
Cape Agulhas Raceway, P&B Limeworks, Bredasdorp - Bredasdorp
Telephone
0826642000
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Suidpunt Ovaalbaan bied aan die Workers Must Play wedren by die Cape Agulhas Raceway in Bredasdorp.

Ja, jy kan weer kom stockcars kyk... Saterdag 1 Mei 2021, wedrenne begin alreeds om 2nm.

Weens COVID19 reëls, is daar slegs 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar aanlyn. Kaartjies kos slegs R55 per persoon. Besoek asb ons Facebook blad @ CapeAgulhasRaceway vir die skakel/link na die aanlyn kaartjie verkope blad.

Spring vinnige, kaartjies is beperk en verkoop vinnig...

Vir meer navrae, kontak vir Steve op 082 664 2000.

 
 

All Dates

  • 2021-05-01 14:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
3
Datum : 2021-04-03

Nou op die Lug

No current broadcast

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK