TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Donderdag, 17 Junie 2021

Klassieke Keur 13 Junie 2021

Klassieke Keur 13 Junie 2021

BOTRIVIER COUNTRY MARKET

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2021-04-17 10:00 - 14:00

Botrivier doen dit weer! Hierdie keer by Shuntin Shed.

 

Kom geniet en kuier saam by Botrivier Country Market hierdie Saterdag met ingang heeltemal gratis!!

 

Lekker vars gebakte brode, beskuit, pasteie, quiches, droee vrugte, neute en nog vele meer.

 

Verskeie handgemaakte produkte en so meer.

 

Lekker musiek.

 

Ondersteun plaaslik!

 
 

All Dates

  • 2021-04-17 10:00 - 14:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
3
Datum : 2021-04-03

Nou op die Lug

No current broadcast

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK