TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Donderdag, 06 Mei 2021

Klassieke Keur 11 April 2021

Klassieke Keur 11 April 2021

#JOLLIFIKASIE2

Category
MUSIEK
Date
2021-04-17 16:00
Venue
NG Kerk Napier - Sarel Cilliers straat
Napier, Suid-Afrika
Telephone
0826574114
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

# Jollifikasie 2 is 'n opvolg van 'n musiekale vermaak geleentheid van verlede jaar se konsert.  Die oogmerk van die konsert is om die gemeenskap op te beur te midde van die uitdagings van Covid 19 en die inperkings.  Die konsert wil 'n geskenk wees om mekaar se gemoedere te lig met dit wat goed en mooi is in die lewe.  Die kerk is groot en die huidige regulasies maak dit moontlik om ruim toegang te bied.

Die tema van die Jollifikasie hierdie geleentheid is liefde en vriendskap.  Dit neem 'n ligte klassieke toon aan met kunstenaars wat  in die akademie is/was en/of op nasionale en wEreldverhoE opgetree het.

Bekende treffers neem ons op 'n herinneringsreis van lewe, vriendskap en liefde.

'n Vrywillige bydrae kan gemaak word ten bate van die herstel van die klavier in die kerkgebou waarin die konsert ook aangebied sal word.

 

 

 

 
 

All Dates

  • 2021-04-17 16:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So

Nou op die Lug

Debbie Watson
Program:Country Classics
Broadcaster:Debbie Watson
20:00 - 22:00

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK