Donderdag, 17 Junie 2021

#IMAGINE LOCAL

Category
GELOOF / KERK
Date
2021-04-17 09:00
Venue
Hoërskool Overberg - 19 Prince Alfred Road
Caledon
Telephone
0749661133
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

# Imagine Love Local 2021!!!

17 APRIL 2021 - HOËRSKOOL OVERBERG - 09H00-14H00 - R30

Vanjaar is #Imagine Movement weer aan die gang, maar ons bring dit na CALEDON. 

Vorige jare was dit vir die Suid-Wes area van Suid-Afrika in Bredasdorp gehou, maar weens Covid word dit vanjaar per dorp aangebied.

Die dag gaan gevul wees met Jesusliefde. Ons gaan saam kuier, God se naam loof en prys, en sinvolle aktiwiteite doen om die tema: "Love Local" uit te leef.

Ouderdomme is 13-18

Registreer voor 9 April 2021

 

 
 

All Dates

  • 2021-04-17 09:00

Powered by iCagenda

Share Buttons by E-MAILiT