TEL: 021 200 2637   -   info@caledonfm.co.za

Donderdag, 17 Junie 2021

Klassieke Keur 13 Junie 2021

Klassieke Keur 13 Junie 2021

DEON GROOT

Category
MUSIEK
Date
2021-04-03 00:00
Venue
Gansbaai, Hoërskool Academia
Telephone
083 395 57565
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Deon Groot gaan in Gansbaai op Saterdag 3 April om 18:30 in Hoërskool Academia se skoolsaal optree.  Die doel van die funksie is om fondse vir 2 dames in te samel.  Hulle, Mee Janinie Taylor en Hismari Lotter het borskanker en beskik nie oor genoegsame fondse nie. Die prys van die kaartjies is R150 per kop en sluit 'n bord versnaperinge en 'n glasie wyn in. Twee gratis kaartjies kan aan luisteraars geskenk word.

 

 

 

 
 

All Dates

  • 2021-04-03 00:00

Powered by iCagenda

Wat gebeur waar

Ma Di Wo Do Vr Sa So
3
Datum : 2021-04-03

Nou op die Lug

No current broadcast

CFM OVERBERG 89.3 FACEBOOK