NG-KERK PEARLY BEACH BASAAR

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2021-03-29 00:00 - 2021-04-03 00:00
Venue
NG KERK, PEARLY BEACH SOWEL AS DIE HENGELSAAL - HAWEWEG
PEARLY BEACH, South Africa
Telephone
0824107161
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Website

Die NG-Kerk Pearly Beach hou Saterdag 3 April basaar.   Covid-protokol word streng gevolg.   Die basaar word in die Kerkgebou sowel as die Hengelsaal op Pearly Beach gehou.

 

Kom ondersteun groot asseblief ons basaar - die kerk het baie verpligtinge om in hierdie tyd na te kom.

 

Vrugte, groente, vleis, grootkoeke, kleinkoekies, brood, beskuit, lekkergoed, potjiekos, hamburgers, hotdogs, kerrievetkoek, poeding, pannekoek en baie handwerk word verkoop.   

 

Die basaar begin stiptelik om 09:00, maar vrugte, groente en vleis word reeds vanaf 08:00 verkoop.   Kom ondersteun hierdie grootse poging van die gemeente, en kom geniet die oggend saam met ons.

 

 
 

All Dates

  • From 2021-03-29 00:00 to 2021-04-03 00:00
  • 2021-04-03 00:00

Powered by iCagenda