THE BIG TREE MARKET

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2021-04-03 09:00
Venue
Mthimkhulu Community Development, 102 Hoofweg, Kleinmond - 102 Main Road
Kleinmond, South Africa
Telephone
0729351616
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

 Vir navrae oor stalletjies of algemene inligting oor die mark of talent kompetisie, maak gerus kontak met die mark organiseerder Nydia op 0729351616 of epos by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Stalletjies is slegs R150 per stalletjie en stalletjie houers kan enige produk of diens kom verkoop. 

The Big Tree Market is 'n markie vir oud en jonk en daar is geen ouderdomsgrens aan die stalletjie houers!

Mark dae is elke eerste en laaste Saterdag van elke maand beginnende van April 2021. 

Algemene trade ure van The Big Tree Market is in die algemeen van 09:00 tot 14:00 met die uitsondering van die Paasfees Saterdag Mark wat sal plaasvind op die 3de April 2021.

 
 

All Dates

  • 2021-04-03 09:00

Powered by iCagenda