Donderdag, 24 Augustus 2017

AARTAPPEL NESSIES

  • Gepubliseer op Donderdag, 10 Augustus 2017 12:26
  • Trefslae: 31

Rasper aartappel

Druk die water uit

Geur met sout en peper na smaak

Spuit of smeer kolwynpannetjies

Druk die fyn aartappel vas om 'n 'bakkie' te vorm

Bak vir 30min ten 200ÂșC

Vul met jou gunsteling groente