Dinsdag, 23 April 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SING, SWING AND ALL THAT JAZZ - LANGTAFELETE

Category
MUSIEK
Date
2019-02-16 18:00 - 21:00
Venue
Shipwreck Museum Bredasdorp - Bredasdorp
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Skeepswrakmuseum se Vriendekomitee nooi alle belangstellendes om aan te sit aan ons langtafel en om saam met ons die 1920's te herdenk met 'n spyskaart, musiek en fotosessies wat die goeie ou tye laat herleef.

(Kleredrag: soos vir "cocktails")


Kaartjies is R150 per persoon en kan bespreek word by ons sekretaresse, Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of Whatsapp 0767 129 026.

Daar is plek vir 60 gaste. Ons kan nie wag om hierdie aand met ons ganse gemeenskap te deel nie.

Bespreek betyds!

KAARTJIES SAL ELEKTRONIES VERSEND WORD.

 
 

All Dates

  • 2019-02-16 18:00 - 21:00

Powered by iCagenda