Dinsdag, 23 April 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SWELLENDAMSKOU

Category
BAZAAR / FEES / MARK
Date
2019-02-28 08:00 - 2019-03-02 15:00
Venue
Swellendam Landbouskougronde

Kom beleef die 187ste bestaansjaar van hierdie ongelooflike skou. Ons groei van krag tot krag, jaar na jaar. Katteskou gaan weer groot trekpleister wees, en moenie praat van die vele stalletjies nie!!

 
 

All Dates

  • From 2019-02-28 08:00 to 2019-03-02 15:00

Powered by iCagenda