Woensdag, 20 Februarie 2019

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

VALENTINES BALL

Category
GEMEENSKAP
Date
2019-02-15 20:00 - 2019-02-16 01:00
Venue
SWARTBERG PRIMER - CALEDON

LANG ARM VALENTINES BALL

BAND: PADDY

PLEK :SWARTBERG PRIMER

TYD  : 8 UUR TOT 1 UUR

PRYS : R80 PP

KAARTJIES BESKIKBAAR BY SKOOL (SWARTBERG PRIMER)

PRYSE TE WEN VIR BESTE DRESSED COUPLE.

 
 

All Dates

  • From 2019-02-15 20:00 to 2019-02-16 01:00

Powered by iCagenda