Donderdag, 13 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

PRAISE & WORSHIP MET DEWALD GOUWS

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-12-19 19:00
Venue
Every Nations Kerk, New Cross Straat, Caledon - 16 New Cross St, Caledon
7230, Suid-Afrika
Telephone
0833667163
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Is jou bure al op vakansie, en sit jy alleen by die huis met niks om te doen nie... 

Dan is dit die geleentheid vir jou...

Kom geniet 'n aand van praise & worship saam met die bekende gospel sanger, Dewald Gouws.

Waar: Every Nations Kerk in New Cross Straat, Caledon

Wanneer: Woensdag, 19 Desember 2018

Hoelaat: 19H00 tot 21H00

Toegang is GRATIS...

As jy wil, kan jy 'n nie-bederfbare item bring wat ons kan share met families wat nie kos het oor die groot dae nie...

Kom geniet dan sommer 'n bietjie samesyn met 'n koppie tee of koffie met 'n ietsie om aan te peusel na die tyd...

Sien julle Woensdag, 19 Desember 2018

 

 
 

All Dates

  • 2018-12-19 19:00

Powered by iCagenda