Donderdag, 13 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

CFM BUITE UITSENDING BLOUBAKKIE KLEINMOND

Category
CFM OVERBERG EVENT
Date
2018-12-20 09:00 - 13:00
Venue
Bloubakkie, Kleinmond - Kleinmond, South Africa

Kom geniet jou vakansie en kuier lekker saam met CFM in Kleinmond by die Bloubakkie op hul nuwe perseel.

Bloubakkie vir al jou vars vrugte en groente en nog vele meer!

Kom ontmoet en maak kennis met van die omroepers by die uitsaaibus op die parkeerarea reg buite die Bloubakkie!!

 
 

All Dates

  • 2018-12-20 09:00 - 13:00

Powered by iCagenda