Donderdag, 13 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

CFM BUITE UITSENDING P&P LOCAL BREDASDORP

Category
CFM OVERBERG EVENT
Date
2018-12-15 09:00 - 13:00
Venue
Pick 'n Pay Local, Bredasdorp - Sealy St, Bredasdorp
7280, South Africa

Pick n Pay Local vier die komende Kersseisoen!

Kom sluit aan, kom geniet die lekker musiek terwyl jy by jou plaaslike P&P jou inkopies kom doen.

Kom ontmoet en maak kennis met van die omroepers by die uitsaaibus op die parkeerarea reg buite P&P Local by die Pavilion Sentrum op Bredasdorp.

 
 

All Dates

  • 2018-12-15 09:00 - 13:00

Powered by iCagenda