Woensdag, 14 November 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

RIVIERSONDEREND KERSMARK

Category
BAZAAR / FEES
Date
2018-11-21 13:00
Venue
Riviersonderend
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kom geniet 'n heerlike kuier - Kersmark soos net Riviersonderend kan bied !

 

Kom snuffel deur 'n magdom stalletjies van naaldwerk, smul-gebak, kindergeskenke, iets vir Pappa en Oupa, ingelegde produkte, tuisgebakte vakansie-koekies en beskuite, huis decor, juwele vir jouself

(en miskien vir 'n familielid), handsakke, modieuse klere, 'n ongelooflike teetuin, ens. Kaartmasjien beskikbaar.

 
 

All Dates

  • 2018-11-24 09:00
  • 2018-11-23 09:00
  • 2018-11-22 09:00
  • 2018-11-21 13:00

Powered by iCagenda