Woensdag, 14 November 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

CALEDON ROCKS FUNKSIE

Category
MUSIEK
Date
2018-11-17 19:00
Venue
Swartberg Primêr Laerskool Saal
Telephone
028 212 1927

Hiermee wens ons u in kennis te stel van die Caledon Rocks funksie wat sal plaavind op Saterdag, 17 November 2018 om 19h00 in die skoolsaal.  Daar gaan ook heerlike verkope wees.

 

Die verskeie kunstenaar wat gaan optree tydens hierdie funksie is as volg:

 

·         The Carguard

·         Koekie

·         Facebook Host: Shakir

·         Skye

·         Afrikaans Ruk

 

Alle kaartjies is vooraf te koop teen R30.00 en R50.00 by die deur.  Ons het reeds vir alle ouers ‘n briefie gestuur met ‘n afskeur strokie aan wat u moet voltooi met die aantal kaartjies wat u vir die geleentheid wil bestel.

 

Ek hoop van harte dat u u weg sal oopsien om ons in hierdie verband te kan ondersteun.

 
 

All Dates

  • 2018-11-17 19:00

Powered by iCagenda