Donderdag, 13 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SNOTKOP

Category
MUSIEK
Date
2018-12-30 19:00
Venue
The Shed Struisbaai - Struis Cres, Struis Bay
7285, Suid-Afrika
Telephone
072 814 4454
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

30 December 2018
Deure Open : 19:00
Kaartjies: R200

GEEN ONDER 18'S

Snotkop, is onbetwyfeld een van die land se populêrste kunstenaars wat duisende mense se harte gesteel het met sy talent, aansteeklike musiek, good looks, passie en onkeerbare energie!

Snotkop is bekend vir sy besonderse kletsrymvaardighede, energiebelaaide ritmes en tong-in-die-kies, skerpsinnige lirieke.

The Shed is 'n klein intieme venue in Struisbaai se industrïele gebied. Dit bied toeskouers 'n spesiale kans om kunstenaars van naby af te beleef

Deure open vanaf 19:00

Alle kaartjies is staande (geen sitplekke)

Kontant kroeg beskikbaar


GEEN ONDER 18'S


>>>NEEM ASB KENNIS DAT DAAR 2 SNOTKOP OPTREDES IS. ONDER 18'S IS WELKOM BY DIE "FAMILY SHOW" MAAR NIE BY DIE AAND SHOW NIE<<<

TICKETS AVAILABLE AT WWW.WEBTICKETS.CO.ZA

 
 

All Dates

  • 2018-12-30 19:00

Powered by iCagenda