Donderdag, 13 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

JACK PAROW

Category
MUSIEK
Date
2018-12-27 19:00
Venue
The Shed Struisbaai - Struis Cres, Struis Bay
7285, Suid-Afrika
Telephone
072 814 4454
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

27 December 2018
Gates Open : 19:00
Ticket Price: R200

NO UNDER 18'S

Die Afrikaanse kletsrymer van Belville met sy kenmerkende lang kep staan weer gereed om aanhangers in Struisbaai te kom vermaak.

Jack Parow, the dangerous romantic Afrikaans rapper, will be performing at The Shed Nightclub this December

The Shed is a small intimate venue in Struisbaai's industrial area. This gives fans a chance to enjoy shows from up close.

Doors open from 19:00

All tickets are standing

Cash bar available

NO UNDER 18'S

TICKETS AVAILABLE AT WWW.WEBTICKETS.CO.ZA

 
 

All Dates

  • 2018-12-27 19:00

Powered by iCagenda