Donderdag, 13 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

JAN BLOUKAAS

Category
MUSIEK
Date
2018-12-21 19:00
Venue
The Shed Struisbaai - Struis Cres, Struis Bay
7285, Suid-Afrika
Telephone
072 814 4454
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Attachment

21 December 2018
Deure Open : 19:00
Kaartjies: R120

GEEN ONDER 18'S

Jan Bloukaas, oftewel Jean du Plessis, het bekendheid verwerf met sy unieke elektroniese klank en styl. Sy liedjie "Kaas Elke Dag" het die internet verower in 2017 en "kykNET en chill" het kort daarna gevolg.

Jan Bloukaas se musiek is vol humor, vernuwend, vars en vermaaklik.

The Shed is 'n klein intieme venue in Struisbaai se industrĂ¯ele gebied. Dit bied toeskouers 'n spesiale kans om kunstenaars van naby af te beleef

Deure open vanaf 19:00

Alle kaartjies is staande (geen sitplekke)

Kontant kroeg beskikbaar

GEEN ONDER 18'S

TICKETS AVAILABLE AT WWW.WEBTICKETS.CO.ZA

 
 

All Dates

  • 2018-12-21 19:00

Powered by iCagenda