Donderdag, 13 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

GOSPEL & LIGTE MUSIEKAAND

Category
MUSIEK
Date
2018-12-08 18:00
Venue
Life Style Centre Bredasdorp

Gospel & Ligte Musiekaand

Winste ten bate van Gesondheid en Welsyn Bredasdorp

 

Plaaslike sangers en lewendige orkeste

Waar: Life Style Centre Bredasdorp

Wanneer: Saterdag, 8 Desember 2018

Prys: R 50 Kaartjies, geen tafelbesprekings

 
 

All Dates

  • 2018-12-08 18:00

Powered by iCagenda