Woensdag, 14 November 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

CHRISTEN GEMEENSKAPSBEDIENING AANDSAMEKOMS: RIVIERSONDEREND

Category
GELOOF / KERK
Date
2018-11-11 18:00
Venue
Riviersonderend Gholfbaan
Telephone
0828137679
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Christen Gemeenskapsbediening aandsamekoms onder leiding van Niel Olwagen.

 
 

All Dates

  • 2018-11-11 18:00
  • 2018-10-14 18:00

Powered by iCagenda