Woensdag, 14 November 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

STEAK-ETE TEN BATE VAN HOËRSKOOL SWELLENDAM

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-11-23 18:00 - 2018-11-24 18:00
Venue
Hoërskool Swellendam

Steak-ete by Hoërskool Swellendam (let wel - datum het verander!) Ete in Skoolsaal ten bate van Hoërskool fondse :)

Inligting op plakkaat.

 
 

All Dates

  • From 2018-11-23 18:00 to 2018-11-24 18:00

Powered by iCagenda