Maandag, 22 Oktober 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

VILLIERSDORP LANDBOU SKOU

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-10-12 09:00 - 2018-10-13 23:30
Venue
Viliiersdorp

Villiersdorp Landbou skou

 

WYNTUIN

Vrydag 12 Oktober 2018

18:00 DJ

19:15 Dani Ville

20:30 Bok van Blerk

 

Saterdag 13 Oktober 2018

11:00 Blair Taberer

12:30 Dani Ville

13:30 Blair Taberer

15:00 Dani Ville

16:00 Jakkie Louw

17:30 Elvis Blue

 

SINKSTOOR (kindervermaak)

Saterdag 13 Oktober 2018

10:00 - 11:00 Roofvoël Vertoning

11:00 - 12:00 Henties Poppekas

12:00 - 13:00 Slangvertoning

13:00 14:00 Henties Poppekas

 

Brandweer Stoor

Appelpak Kompetisie

Vrydag 12 Oktober 2018 14:00

Saterdag 13 Oktober 2018

Semi-finaal 10:00

Finaal 12:00

 

 
 

All Dates

  • From 2018-10-12 09:00 to 2018-10-13 23:30

Powered by iCagenda