HEIDEHOF HOU BASAAR!
Saterdag, 13 Oktober 2018, is dit weer Heidehof se jaarlikse basaar by Heidehof Tehuis om 9:00 vm.
Daar is heerlike tuisgebak, vleis, pannekoek, basaarpoeding en ‘n interessante snuffeltafel en nog vele meer. Kom kyk ook gerus na die mooi handwerk van ons bejaardes.
Heidehof nooi ALMAL uit na hul basaar, kom drink n koppie tee en geniet die dag saam met ons inwoners!
Heidehof Groete
Powered by iCagenda