Maandag, 22 Oktober 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

ALL SAINT KERK BREDASDORP BAZAAR

Category
GELOOF / KERK
Date
2018-09-29 09:00
Venue
Kerk van die Heilige Gees gronde
Telephone
0744366675
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

All Saints kerk bied aan ons jaarlikse bazaar met verskeie stalletjies en vermaak vir jonk en oud. Kom en geniet die dag met ons.

 
 

All Dates

  • 2018-09-29 09:00

Powered by iCagenda