Dinsdag, 13 November 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

STANFORD MARKPLEIN

Category
BAZAAR / FEES
Date
2018-09-22 09:00 - 14:00
Venue
Stanford

Dis weer op die Stanford Markplein, en ons gaan weer n verskeidenheid van stalletjies hê. Die bekende teetuin sal gereed staan met smaaklike koffee en tee,koeke en terte vir mense om te kom aansit en te geniet. Die lekkerste lam en hoender sosaties gaan verkoop word asook lamtjoppies vir diegene wat eerder van n lamsvleisie hou so van die beentjie af. Steakburgers, Boereworsrolle, varsgebakte pasteie en pannekoeke sal te koop wees vir smaaklike etes. Natuurlik is die koektafel n trefrer,met verskeidenheid van varsgebakte koeke, terte, klein koekies en beskuit.

 
 

All Dates

  • 2018-09-22 09:00 - 14:00

Powered by iCagenda