Maandag, 24 September 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

BASAAR

Category
BAZAAR / FEES
Date
2018-09-29 09:00
Venue
Huis Klippe Drift , Napier
Telephone
0284233862
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Huis Klippe Drift hou lente basaar.

Kom geniet 'n traditionele basaar met liplek lekker eetgoed, gebak uit die boonste gestoeltes, braaivleis, pannekoek en kom kry ouma se handgemaakte items by ons allerlei hoekie.

Begin 09:00, so kom vroeg om teleurstelling te vermy.

 
 

All Dates

  • 2018-09-29 09:00

Powered by iCagenda