Maandag, 24 September 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

NAMPO KAAP 2018 SKAAPKOP & AFVAL ETE

Category
ANDER
Date
2018-09-14 12:30 - 14:30

Nampo Kaap 2018 Skaapkop & Afval Ete

 

Vrydag 14 September 2018 12:30 -14:30

 

Bespreek en koop jou kaartjie voor Vrydag, 7 September 2018 by Teresa Snyders 028 424 1080

 
 

All Dates

  • 2018-09-14 12:30 - 14:30

Powered by iCagenda