Sondag, 16 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

SKOU DANS EN VEILING MET NIC STEVENS

Category
MUSIEK
Date
2018-08-10 18:30
Venue
Riviersonderend, Rolbalsaal
Telephone
083 282 4677

Skou Dans en Veiling met Nic Stevens 10 Augustus 2018. Kaartjies is R170 per persoon met ete ingesluit. Kontantkroeg beskikbaar.

Kontak Celindi 083 282 4677 of Chantel 072 276 5240

 
 

All Dates

  • 2018-08-10 18:30

Powered by iCagenda