Woensdag, 17 Oktober 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

BLUE CRANE RUN & RIDE 2018

Category
SPORT
Date
2018-08-11 06:00 - 13:00
Venue
Voortrekker Rd, Riviersonderend, South Africa
Telephone
082 099 9132

Blue Crane Run en Ride 2018 vind die jaar plaas 11 Augustus te Hoërskool Riviersonderend. MTB 23km / 40km / 65km & Trailrun 6km / 12km. Vooraf inskrywings op https://www.entryninja.com/events/event/30802-blue-crane-run-ride


Vir meer inligting kontak Marco 082 099 9132 of 028 261 1215

 
 

All Dates

  • 2018-08-11 06:00 - 13:00

Powered by iCagenda