Woensdag, 17 Oktober 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

KLIPWERF DANS

Category
GEMEENSKAP
Date
2018-08-18 20:00 - 2018-08-19 00:30
Venue
Sun Exhibits, GrandWest
Telephone
021 981 5010
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Kapenaars sal ’n rare kans kry om een van Suid-Afrika se mees suksesvolle groepe in aksie te sien wanneer die vier op Saterdag 18 Augustus, ten bate van Cure4Keanu, by GrandWest optree. Die kasino se Sun Exhibits-saal sal in ’n dansbaan omskep word vir die spesiale aand.

Die groot dans, wat op Saterdag 18 Augustus by GrandWest plaasvind, begin 20:00, maar deure sal al van 19:00 oop wees. Kaartjies kos R150 en is by Computicket of by Bakgat Promosies op 021 981 5010 beskikbaar. Besoek www.bakgatpromosies.co.za vir meer inligting.

Vir navrae: Christo Booyens

021 981 5010 of 082 895 5093

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 
 

All Dates

  • From 2018-08-18 20:00 to 2018-08-19 00:30

Powered by iCagenda