Sondag, 16 Desember 2018

Ons kalender is 'n GRATIS diens wat CFM aan die gemeenskap lewer. Laai gerus jou gebeurtenis hier om GRATIS blootstelling te kry. Ons Kalender word 2 keer per dag op #CFM geadverteer.

Maandae tot Vrydae - 17:30 as flitse en om 09:30 volledige besonderhede van week se gebeurtenisse

Alle plasing van gebeurtenisse is onderhewig aan goedkeuring van die administrateur en sal eers na goedkeuring op die bladsy vertoon.

HUIS LETTIE THERON, HERMANUS: BASAAR 28 JULIE 2018

Category
BAZAAR / FEES
Date
2018-07-28 09:00
Venue
Grobbelaarsaal, Kusweg, Hermanus.
Email
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Huis Lettie Theron, ’n tehuis vir bejaardes op Hermanus, hou hul jaarlikse basaar op Saterdag 28 Julie 2018 om 09:00 in die Grobbelaarsaal, Kusweg, Hermanus.  Alle donasies is welkom.

 

Die fondse wat ingesamel word, sal aangewend word om bejaarde inwoners te subsideer wat nie die tehuis se eenheidskoste kan bekostig nie.

 

Daar is allerhande lekker eetgoed soos o.a. snoek en patat, kerrie en rys, vetkoeke, worsrolle, pannekoek, poedings asook ’n plaasstal, wit-olifant- en naaldwerktafels.

 

 

Almal is baie welkom – kom ondersteun ons die dag asseblief, ons het u nodig.

 
 

All Dates

  • 2018-07-28 09:00

Powered by iCagenda